top of page
The Gazette
Search


Van Heerden-broers Bereik Nuwe Hoogtes in Jiu-Jitsu
Die gevegskuns-gemeenskap by Klerksdorp Hoërskool (KHS) bars van trots na die aankondiging dat twee van hul eie, Rogan-Shaw en Rayland van Heerden, ’n reuse-mylpaal in hul sportloopbane bereik het. Albei broers is onlangs bevorder tot die gesogte bruin belt in Morganti Jiu-Jitsu. Foto: Klerksdorp Hoërskoo ’n Mylpaal van Dissipline en Karakter 🛡️ In die wêreld van Jiu-Jitsu word ’n bruin belt nie sommer uitgedeel nie; dit is die laaste groot stap voor die swart belt en word s

Yolandi Botes
May 51 min read


Emmie-Vegters Oorheers by RCFA Wêreldkampioenskappe
Leerders van Laerskool M.L. Fick het hul staal gewys op die wêreldverhoog tydens die Ring Contact Fighting Art (RCFA) Wêreldkampioenskappe. Die kompetisie, wat van 3 tot 5 April 2026 by die Emerald Casino plaasgevind het, het top-atlete in verskeie vegkuns-dissiplines bymekaargebring. Foto; Laerskool M.L. Fick Goud vir die Emmies Die leerders het die skool met onderskeiding verteenwoordig as deel van die RCFA President-span, Ice-span en Elite-span. Die medalje-oes getuig van

Yolandi Botes
Apr 71 min read


Groot Prestasies by MASA Nasionale Kampioenskappe
🥋🥋🥋🥋🥋🥋🥋🥋 Drie plaaslike vegkuns-atlete het tydens die afgelope MASA Nasionale Kampioenskappe by Jonibach-sportsentrum in Pretoria...

Yolandi Botes
Jun 23, 20251 min read
bottom of page
