top of page
The Gazette
Search


Goue Bande van die Verlede: Volkies Verwelkom Vyf Reüniegroepe Terug
Die rooi-en-geel gange van Hoërskool Volkskool het die afgelope naweek gewemel van die nostalgie, diep emosie en die herlewing van jarelange vriendskappe. Die skool het met groot opgewondenheid en trots maar liefst vyf verskillende groepe oud-leerders gelyktydig terugverwelkom vir hul amptelike skoolreünies. Foto: Hoërskool Volkskool Hierdie sametrekking van verskillende generasies het weereens bewys dat die unieke gees van hierdie inrigting nie vervaag sodra mens die skoolba

Yolandi Botes
3 hours ago2 min read
bottom of page
