top of page
The Gazette
Search


Tradisie en Toerkoors: Callies se 1ste Rugbyspan Vertrek na Sundown Ranch
Die eerste rugbyspan van Hoërskool Carletonville het die afgelope naweek hul amptelike rugbytoer afgeskop met ’n betekenisvolle tradisie. Voordat die span die pad aangedurf het, het die spelers en hul afrigters die oggenddiens by die NG Kerk Oberholzer bygewoon. Foto: Hoërskool Carletonville ’n Geestelike Afskop Hierdie jaarlikse tradisie is ’n belangrike deel van die span se voorbereiding, waar daar gefokus word op eenheid en waardes voordat die fisiese uitdagings op die vel

Yolandi Botes
Apr 11 min read


Callies se 1ste span wys yster: 22–20 oor Hoërskool Jan Viljoen
🏉🔥🏉🔥🏉🔥🏉🔥🏉🔥 Hoërskool Carletonville se 1ste Rugbyspan het in een van die mees spanningsvolle wedstryde van die seisoen ’n...

Yolandi Botes
Aug 26, 20252 min read
bottom of page
