top of page
The Gazette
Search


Nico Swart Wissel Ratte op Internasionale Verhoog: Volkie-Atleet Skitter by Africa Cup
Die driekamp-wêreld het onlangs kennis geneem van die talent wat by Hoërskool Volkskool gekweek word toe Nico Swart die Suid-Afrikaanse kleure verdedig het by die African Cup Dekamp-kampioenskappe. Nico het die voorreg gehad om nie net sy provinsie, Noordwes, nie, maar ook sy land op die hoogste vlak te verteenwoordig. Foto: Hoërskool Volkskool ’n Toets van Staal teen die Junior Elite Die kompetisie was uiters strawwe, met die Junior Elite-veld wat bestaan het uit die beste

Yolandi Botes
2 days ago1 min read


Gimmies Skitter by Africa Cup en SA Jeug-kampioenskappe
Die driekamp-wêreld neem kennis van twee name van Potchefstroom Gimnasium (Gimmies) wat tans golwe maak op sowel nasionale as internasionale vlak. Minke en Lené Bester het die afgelope naweek by die Ebotse Estate gewys uit watter staal hulle gesny is. Foto: Potchefstroom Gimnasium Minke Bester: ’n Kragmeting teen Afrika se Beste Na haar provinsiale oorwinning, het Minke die groen-en-goud aangetrek om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Junior Triathlon Africa Cup. In ’n stra

Yolandi Botes
3 days ago1 min read
bottom of page
