top of page
The Gazette
Search


Die Dromers Kersmark rol weer in by Bona Bona Game Lodge 6 en 7 Desember
Die Dromers Kersmark is op pad Bona Bona Game Lodge toe en dis sommer net betyds vir daai jaarlikse “ek moet nog geskenke koop” paniek wat elke Desember tref. Die mark is al ’n vaste stop vir baie families in die Wolmaransstad-omgewing en hierdie jaar lyk dit of dinge weer lekker gaan gekuier word. Wanneer en Waar Die mark vind plaas Saterdag 6 Desember en Sondag 7 Desember 2025 by Bona Bona Game Lodge, net langs die N12 by Wolmaransstad. Die ure is maklik genoeg om te onthou

Amanda Bekker
Nov 13, 20252 min read
bottom of page





