top of page
The Gazette
Search


Springbok-Gans vir Volkies: Willem Alberts Deel Wysheid by Historiese Rugby-'Capping' voor Gimmie-Stryd
Die tradisieryke rooi-en-geel gange van Hoërskool Volkskool (Volkies) het gisteraand oorgeloop van intense trots, emosie en diep dankbaarheid. Foto: Hoërskool Volkskool Die skool se eerstespanspelers het hul amptelike en gesogte "capping"-seremonie ondergaan, ’n tradisie waar die spelers hul amptelike wedstryddrag vir die naderende Classic Clash teen Potchefstroom Gimnasium (Gimmies) ontvang. Om hierdie reeds spesiale aand tot historiese hoogtes te voer, het die voormalige Sp

Yolandi Botes
May 222 min read


Ferdies Se Eersterugbyspan Ingewy: ‘n Dag van Trots en Toewyding!
🏉 🏉 🏉 🏉 🏉 🏉 🏉 🏉 🏉 🏉 Die gees is hoog, die drome is groot, en die trui sit nou net daardie bietjie stywer. Hoërskool Ferdinand Postma het met trots hul eersterugbyspan ingewy, ‘n spesiale oomblik wat nie net ‘n span vier nie, maar ‘n kultuur van harde werk, vasbyt en trots. Image: Hoërskool Ferdinand Postma Meer as ‘n Seremonie – Dis ‘n Simbool van Erkenning Om die eersterugbyspan se trui oor jou skouers te trek is nie net ‘n mode-stelling nie, dis ‘n ereteken. Dit

Yolandi Botes
Oct 28, 20252 min read
bottom of page
