top of page
The Gazette
Search


Nuwe aanstelling by Milner High School!
🎉 📢🎉 📢🎉 📢🎉 📢🎉 📢 Milner High is trots om aan te kondig dat me. Melani Venter aangestel is as ’n departementshoof by die skool. Image: Milner High Hierdie aanstelling is ’n groot mylpaal in haar loopbaan en ’n waardevolle aanwins vir Milner High se akademiese span. Die skoolgemeenskap wens haar alle sukses toe in hierdie nuwe rol. 🌟 Deel Jou Storie Het jy ’n sport- of kultuurhoogtepunt wat jy met die gemeenskap wil deel? The Go-To Guy se joernalistieke span is hier

Yolandi Botes
Oct 171 min read
bottom of page





