top of page
The Gazette
Search


Mooirivier Kersmark bring feesfeer en ’n vol maag
Die Mooirivier Kersmark in Bailliepark, Potchefstroom, maak weer sy deure oop van 20 November tot 29 November, elke dag van 09:00 tot 20:00. Dis die tyd van die jaar waar mense kom rondstap, koop, kuier en natuurlik eet. Want sonder ’n bord kos voel ’n mark mos halfpad. Kersgeskenke wat nie in plastiek draai nie Die mark is propvol handgemaakte items, speelgoed, houtwerk, juwele, dekor, klere en ander geskenke wat nie lyk of dit gister by ’n bargain bin uitgeval het nie. Hier

Amanda Bekker
Nov 192 min read
bottom of page





