top of page
The Gazette
Search


Gimmies en Volkies Pak Mekaar in die FNB Classic Clash 2026
Die langverwagte oomblik het uiteindelik aangebreek vir sportliefhebbers in die Noordwes. Die jaarlikse FNB Classic Clash tussen die dorp se twee skoolreuse, Potchefstroom Gimnasium (Gimmies) en Hoërskool Volkskool (Volkies), skop môre, Dinsdag 19 Mei 2026, amptelik af. Foto: North West Dragons Cricket Die geskiedkundige JB Marks Oval is gereed om as die teater te dien vir ’n dag wat beloof om gelaai te wees met pure aksie, tradisionele wedywering en onvergeetlike oomblikke.

Yolandi Botes
13 hours ago2 min read
bottom of page
