top of page
The Gazette
Search


Francois Boyce bring “5 Vrouens en Ek” na Parys - 25 Oktober
De Kaapse Rust hou teaterdag met ‘n verskil Op 25 Oktober 2025 gaan dinge by De Kaapse Rust in Parys bietjie roer wanneer Francois Boyce sy vertoning, “5 Vrouens en Ek”, daar aanbied. Die Oesfees Teater span hierdie keer saam met Boyce vir ‘n middag vol stories, musiek en so bietjie lag en trane, alles in tipiese Boyce-styl. ‘n Vertoning oor die vroue wat sy lewe gevorm het Francois Boyce vertel in sy show van vyf vroue wat sy lewe op verskillende maniere beïnvloed het. Dis n

Amanda Bekker
Oct 132 min read


Potch Dames Tee - Vir Vrouens deur Vrouens
Op 6 September 2025 het Potchefstroom se dames weer bewys dat as jy vrouens bymekaar sit, daar stories, lag en trane gaan wees. Die...

Amanda Bekker
Sep 92 min read
bottom of page





