top of page
The Gazette
Search


Mooirivier Kersmark bring weer daardie lekker plaaslike Kersfees vibe - 20 November tot 29 November
Dis weer daardie tyd van die jaar waar Potchefstroom se mense weet, as die liggies begin flikker in Bailliepark, dan’s dit tyd vir die Mooirivier Kersmark. Van 20 November tot 29 November, tussen 09:00 en 20:00, word Paryslaan weer omskep in ‘n vrolike Kersfeesdorpie vol geure, geskenke en gelag. Wat om te verwag Die mark, gehou by die Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Oos, is al ‘n bekende instelling in die dorp. Dis nie net oor koop en verkoop nie, dis oor die gees van saamk

Amanda Bekker
Oct 202 min read
bottom of page





