top of page
The Gazette
Search


Fochies Gholfdag 2025 Slaan Weer ’n Ses: Sukses op Prentjiemooi Goldfields Baan
Hoërskool Fochville se jaarlikse Gholfdag, gehou op 28 November 2025, was weereens 'n klinkende sukses wat die skoolgemeenskap, borge en oud-leerders bymekaar gebring het vir 'n dag van sport en spanbou. Image: Hoërskool Fochville Die dag het met 'n effense uitdaging begin, aangesien die vroeë oggendweer deelnemers vir 'n oomblik benoud gehad het. Gelukkig het die hemel oopgetrek en die dag het uiteindelik uitstekend verloop, met die son wat oor die pragtige omgewing geskyn h

Yolandi Botes
5 days ago2 min read


AP Kerk Potchefstroom hou Gholfdag in Oktober - 10 Oktober
Die AP Kerk in Potchefstroom pak hulle gholfdag aan, en almal slaan af op Vrydag 10 Oktober 2025. Die dag beloof ’n kombinasie van sport,...

Amanda Bekker
Sep 171 min read


NG Kerk Ventersdorp slaan ‘n hou met hul Gholfdag - 26 September
As jy hou van gholf, biltong, kuier en dalk ‘n kans op R100 000, dan wil jy nie hierdie ene mis nie. Die NG Kerk Ventersdorp hou hul...

Amanda Bekker
Jul 292 min read
bottom of page





