top of page
The Gazette
Search


Finale Vlamme by die SA20-meisiesfinaal!
🏏 🔥💥🏏 🔥💥🏏 🔥💥🏏 🔥💥 Die atmosfeer was elektries toe die Girls Switch Schools SA20-finaal tussen Saint Christian School en Potchefstroom Gimnasium afgespeel is, ’n wedstryd wat krag, tegniek en ware sportgees ten toon gestel het. Image: North West Dragons Cricket Onder die vaandel van North West Dragons Cricket, in samewerking met die Departement van Kuns, Kultuur, Sport en Ontspanning sowel as die Departement van Onderwys, het hierdie toernooi die potensiaal van meis

Yolandi Botes
Oct 172 min read
bottom of page





