top of page
The Gazette
Search


Gerhard Maritz - Eerste in Suid-Afrika!
🥇 🎯 🥇 🎯 🥇🎯🥇 🎯 🥇 🎯 Baie geluk aan Gerhard Maritz, wat nie net as die beste Graad 9-seun aangewys is nie, maar ook as die top hoërskoolboogskut in die hele Suid-Afrika! Image: Hoërskool Ferdinand Postma Hoërskool Ferdinand Postma is ongelooflik trots op hierdie jong man met sy fokus, talent en die oog van ’n ware kampioen. Gerhard bewys dat toewyding en deursettingsvermoë groot hoogtes kan bereik. Hou aan hoog mik, Gerhard, die skyf is net die begin! Deel Jou Storie

Yolandi Botes
Oct 172 min read
bottom of page





