top of page
The Gazette
Search


Potch Dienssentrum se Kersete: ’n Aand vir kos, musiek en goeie geselskap - 26 November
Potchefstroom se jaarlikse Kersete is weer om die draai, en dié keer trek die Potch Dienssentrum al die stops uit vir ’n spesiale kuieraand saam met familie en vriende. Dis een van daardie events waar mense nog lank daarna sê: “Ons moet dit volgende jaar weer doen.” Wanneer en hoe laat? Die Kersete gebeur op Woensdag 26 November 2025. Gaste kan van 17:30 af instap, met die program wat om 18:00 begin. Met ander woorde: jy het genoeg tyd om te parkeer, jou mense te groet, en da

Amanda Bekker
3 hours ago2 min read
bottom of page





