top of page
The Gazette
Search


Kurt Darren slaan die snaar met ‘Hallo My Maatjie’, die oorwurm wat almal reeds sing
As jy al ooit op ’n braaivleisvuur of dansvloer beland het waar iemand die “Alane”-deuntjie aanhef en die res van die skare spontaan invul met “Hallo my maatjie, hoe gaan dit?”, dan is Kurt Darren se splinternuwe enkelsnit presies vir jou. “Hallo My Maatjie” is vars uit die oond en reeds op YouTube en stroomdienste, ’n knipoog na ’n jarelange Suid-Afrikaanse tendens wat nou ’n volbloed partytjielied geword het. Foto : The Go - To Guy Creations Van “Alane” tot “Hallo my maatj

Charlene Bekker
Nov 103 min read
bottom of page





