top of page
The Gazette
Search


Tyd vir ’n - Breathtaking - Naweek by Krugerskroon
Kom ons wees eerlik, die lewe kan soms voel soos ’n tuimeldroër wat op die hoogste spoed gestel is. Tussen die werk, die kinders en die res van die wêreld se chaos, vergeet ’n mens maklik wie die vrou is wat elke oggend vir jou in die spieël terugkyk. As jou "lewensspieël" op die oomblik ’n paar krake het, is daar goeie nuus op pad. Krugerskroon Estate Guest Lodge bied van 13 tot 15 Maart 2026 ’n spesiale naweek vir vroue aan. Die tema is "Die Vrou in die Spieël" en die plan

Amanda Bekker
Feb 232 min read
bottom of page
