top of page
The Gazette
Search


Volkie maak sy merk op nasionale vlak!
🏉 🏉 🏉 🏉 🏉 🏉 🏉 🏉 🏉 🏉 Volkies Potch sê hartlik baie geluk aan Anro Nel, wat gedurende die vakansie die Luiperds verteenwoordig het by die o.17 interprovinsiale 7’s-rugbytoernooi in Worcester. Image: Volkies Potch Anro het uitstekende vaardigheid en spanwerk getoon teen van die land se top spelers, ’n prestasie wat sy harde werk en toewyding weerspieël. Die hele Volkie-familie is trots op jou, Anro! Deel Jou Storie Het jy ’n sport- of kultuurhoogtepunt wat jy met die

Yolandi Botes
Oct 171 min read


Anro Nel gekies vir Luiperds o.17 Sewesspan!
🏉🏉🏉🏉🏉🏉🏉🏉 Volkies Potchefstroom is ongelooflik trots op Anro Nel, wat onlangs opgeneem is in die Luiperds o.17 Sewesspan! Image:...

Yolandi Botes
Sep 162 min read


Oud-Emmie Dra Die Luiperds-Trui!
💥 💥💥 💥💥 💥💥 💥 Dian Smith, ’n trotse oud-leerder van Laerskool M.L. Fick en Potchefstroom Gimnasium, het uitgedraf in die...

Yolandi Botes
Sep 82 min read


Ferdies-leerders blink uit met keuring tot Luiperds-rugbyspan
Hoërskool Ferdinand Postma is trots om aan te kondig dat vier van sy talentvolle rugbyspelers gekies is om die Luiperds te verteenwoordig...

Yolandi Botes
Jul 312 min read


Gimmie-rugbyspelers maak hul merk op provinsiale vlak
Potchefstroom Gimnasium Potchefstroom Gimnasium, alombekend as “Gimmies”, is ’n skool met ’n ryk tradisie van uitnemendheid in akademie,...

Yolandi Botes
Jul 153 min read


Emmies Vier Luiperds-Sukses met Groot Trots
🏉 🐆🏉 🐆🏉 🐆🏉 🐆🏉 🐆🏉 🐆 Emmies se rugbytrots het hierdie week weer ’n hupstoot gekry! Etienne van den Berg is onlangs verkies tot...

Yolandi Botes
Jul 22 min read
bottom of page





