top of page
The Gazette
Search


Marco Theunissen Blink uit by Interprovinsiale Kompetisie
Laerskool Saamtrek bars van trots na die uitstekende prestasie van een van hul eie, Marco Theunissen, op die skietbaan. Marco het op Saterdag, 21 Februarie, die Noordwes-provinsie met onderskeiding verteenwoordig tydens die gesogte SAARA Noordwes Ope Interprovinsiale kompetisie. Image: Laerskool Saamtrek Silwer vir Noordwes In ’n sport waar uiterste konsentrasie en kalmte die deurslag gee, het Marco gewys dat hy oor die nodige staal beskik. Teen strawwe mededinging van regoor

Yolandi Botes
Feb 251 min read


Laerskool Saamtrek: Marco Theunissen behaal tweede plek by SAARA OVL Ope
Baie geluk aan Marco Theunissen van Laerskool Saamtrek wat op 28 Junie 2025 ’n uitstekende prestasie gelewer het tydens die SAARA OVL...

Yolandi Botes
Jul 25, 20252 min read
bottom of page
