top of page
The Gazette
Search


’n Koor, Klokkies en ’n Sopraan — Wat meer wil mens hê? 16 November
Die Potchefstroomse Mannekoor het iets besonders in hul kerskous hierdie jaar: Kersfees-Vreugde – Lig en Hoop, ’n musikale byeenkoms wat belowe om die feesseisoen met egte plaaslike talent en gesellige atmosfeer te vier. Die optrede vind plaas op Sondag, 16 November 2025, om 15:30 by die Miederpark NG Kerk. Gaskunstenaars met flair Onder leiding van Hilde Roos bring die mannekoor saam met ’n klomp gaskunstenaars ’n program vol variasie. Marguerite van Wyk, die sopraan vir die

Amanda Bekker
Oct 172 min read
bottom of page
