top of page
The Gazette
Search


Molen Kórus Kamerkoorfees 2025: Koorsang met karakter in Potch - 8 November
Die Molen Kórus maak weer golwe in Potchefstroom met hul jaarlikse Kamerkoorfees op Saterdag 8 November 2025 by die NG Kerk Potch-Noord. Dis daardie tyd van die jaar wanneer plaaslike en naburige-dorpse kore hul stemme saamgooi vir ’n aand vol klanke, koffie en waarskynlik ’n bietjie gesels ná die tyd buite by die kerk. ’n Fees van stemme Die aand se program bring drie kore bymekaar, elk met hul eie styl en storie: Laudum Dei Kamerkoor (Randburg) Deo Gloria (Vredefort) Molen

Amanda Bekker
Oct 142 min read
bottom of page





