top of page
The Gazette
Search


Draak-vuur in Pietermaritzburg: Dragons oorrompel Tuskers met reuse-oorwinning
Die Northwest Dragons het hul dominansie in die 1-Dag-Beker beklemtoon met ’n massiewe 72-lopie-oorwinning teen die AVS Tuskers op die Pietermaritzburg Oval. Dit was veral die Dragons se boulers wat die kollig gesteel het deur die gashere vir slegs 219 lopies uit te knikker. Image: Northwest Dragons Nyaku saai verwoesting Die ster van die dag was sonder twyfel O. Nyaku, wat "vuur gespoeg" het met die wit bal. Hy het die Tuskers se kolflys aan flarde gebou met ’n ongelooflike

Yolandi Botes
Mar 21 min read
bottom of page
