top of page
The Gazette
Search


Volkie maak sy merk op nasionale vlak!
π π π π π π π π π π Volkies Potch sΓͺ hartlik baie geluk aan Anro Nel, wat gedurende die vakansie die Luiperds verteenwoordig het by die o.17 interprovinsiale 7βs-rugbytoernooi in Worcester. Image: Volkies Potch Anro het uitstekende vaardigheid en spanwerk getoon teen van die land se top spelers, βn prestasie wat sy harde werk en toewyding weerspieΓ«l. Die hele Volkie-familie is trots op jou, Anro! Deel Jou Storie Het jy βn sport- of kultuurhoogtepunt wat jy met die

Yolandi Botes
Oct 17, 20251 min read
Β
Β
Β
bottom of page
