top of page
The Gazette
Search


Oud-Volkie Maak Geskiedenis: Marco Oosthuizen Ontvang Groen Beret as Royal Marine
Hoër Volkskool Potchefstroom is oorweldigend trots om die buitengewone prestasie van een van sy oud-leerders, Marco Oosthuizen (Matriek Klas van 2023), te deel. Marco het onlangs 'n internasionale mylpaal bereik deur sy gesogte groen beret as ’n Royal Marine te ontvang. Hierdie prestasie volg op een van die mees uitdagende militêre opleidingsprogramme ter wêreld en getuig van uitsonderlike fisieke en geestelike veerkragtigheid. Image: Hoër Volkskool Potchefstroom Erkenning Vi

Yolandi Botes
2 hours ago1 min read


Oud-Volkie Elsunet du Plessis lei NWU na Varsity Netbal Glorie!
🏐🏆🏐🏆🏐🏆🏐🏆🏐🏆 Die Volkies-familie het weer rede om trots te wees! Een van hul eie, Elsunet du Plessis, het hierdie week...

Yolandi Botes
Oct 22 min read


Oud-Volkie terug op die baan: Corlesia Roets inspireer Volkies
💚🏐💚🏐💚🏐💚🏐💚🏐 Oud-volkie Corlesia Roets (voorheen Mc Donald) het dié week by Volkies Potch kom kuier én saam met ons spelers...

Yolandi Botes
Aug 282 min read
bottom of page





