top of page
The Gazette
Search


Tennispassie by Fochies: Spelers en Afrigters Sluit Seisoen Af Met ’n Padel Uitstappie
By Hoërskool Fochville bly tennis 'n sportsoort wat met opregte passie en toewyding beoefen word. Die einde van die seisoen het onlangs 'n spesiale erkenning gebring vir 'n getroue groep leerders wat deur die jaar konsekwente moeite ingesit het. Image: Hoërskool Fochville Hierdie leerders, wat vrywillig hul Vrydagmiddae opgeoffer het om ywerig aan te hou oefen, is vir hul seisoenafsluiting op ’n prettige manier bederf deur saam te gaan Padel speel - ’n gewilde en vinnig groe

Yolandi Botes
1 hour ago1 min read
bottom of page





