top of page
The Gazette
Search


Potch Dienssentrum se Kersete: ’n Aand vir kos, musiek en goeie geselskap - 26 November
Potchefstroom se jaarlikse Kersete is weer om die draai, en dié keer trek die Potch Dienssentrum al die stops uit vir ’n spesiale kuieraand saam met familie en vriende. Dis een van daardie events waar mense nog lank daarna sê: “Ons moet dit volgende jaar weer doen.” Wanneer en hoe laat? Die Kersete gebeur op Woensdag 26 November 2025. Gaste kan van 17:30 af instap, met die program wat om 18:00 begin. Met ander woorde: jy het genoeg tyd om te parkeer, jou mense te groet, en da

Amanda Bekker
3 hours ago2 min read


Potch Dienssentrum hou Bier Karnaval by Snowflake - 24 Oktober
Die Potchefstroom Dienssentrum nooi almal uit na hul Bier Karnaval op Vrydag 24 Oktober 2025 by Snowflake. Dis nie net vir die...

Amanda Bekker
Oct 62 min read


Potch Dienssentrum hou Potchefstroom besig
Die Potchefstroom Dienssentrum het weer ’n vol program en dit lyk of niemand sommer gaan sit en niks doen nie. Van etes wat by jou huis...

Amanda Bekker
Sep 292 min read
bottom of page





