top of page
The Gazette
Search


BabaGim op ‘n Drafstap - Nuwe pret vir die kleintjies
Daar is goeie nuus vir ouers in Potch wat op soek is na iets nuuts en sinvols om saam met hul babas te doen. Lelani van BabyGym Potchefstroom skop af met ’n splinternuwe konsep genaamd BabaGim op ‘n Drafstap. Dit is nie jou tipiese lang sessie waar almal teen die einde van die uur moeg en huilerig is nie. Hierdie is ’n vinnige, gefokusde klas van 30 minute wat perfek in ’n besige skedule pas. Wat kan ouers verwag? Die idee agter hierdie klasse is om op die vloer te kom en saa

Amanda Bekker
May 132 min read
bottom of page
