top of page
The Gazette
Search


GGSA NW maak dié jaar klaar met ’n piekniek op die President se grasperk - 22 November
Wanneer November sy kop uitsteek en die meeste mense al halfpad in vakansiemodus is, kom GGSA NW met hul jaareindfunksie, hierdie keer op een van Potchefstroom se mooiste en mees historiese plekke. Op Saterdag 22 November 2025 om 10:00 pak almal hul piekniekmandjies uit op die President se grasperk by die President Pretorius Museum. Dis nie ’n fancy do nie, net ’n lekker saamkuier voor almal uiteindelik vir die jaar uitasem uitblaas. ’n Datumswaai en ’n Dag vol Stories Die b

Amanda Bekker
Nov 19, 20252 min read
bottom of page





