top of page
The Gazette
Search


Potchefstroom maak reg vir ’n lekker aand - 21 November
Potchefstroomers kan maar hul kalenders merk, op 21 November 2025 gaan daar groot dinge aan by Koper Kraal, net buite die dorp by 237 Wilgeboom AH. Die bekende sanger Ray Dylan kom kuier en bring sy kitaar saam vir ’n aand van goeie musiek, kuier en sommer net lekker vibes. Wat om te verwag Dis nie net ’n gewone show nie, dis Kroeg & Kombuis styl, wat beteken daar’s lekker kos, koue drankies en natuurlik die goeie geselskap waarvoor Potch bekend is. Die show begin om 20:00, m

Amanda Bekker
21h1 min read
bottom of page