top of page
The Gazette
Search


Reuse Pampoene en Pret by Diggers-Inn - 7 Maart
Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer die pampoene groter as die trekkers begin lyk. Diggers-Inn Pub & Grill in Rysmierbult hou op Saterdag, 7 Maart 2026, hul jaarlikse Pampoenfees. As jy lus is vir ’n dag buite in die vars lug met goeie musiek en ’n bietjie outydse pret, is hierdie die plek om te wees. Die hekke gaan vanaf 15:00 oop wees, so kry die familie reg en ry deur Ventersdorp se kant toe. Wat op die program is Die dag is gepak met dinge om te doen. Dit begin alle

Amanda Bekker
Feb 32 min read


Diggers Inn Rysmierbult 30km Off-Road Outride - 11 Oktober
Op Saterdag 11 Oktober 2025 gaan Rysmierbult weer ’n bietjie ruk en rol. Diggers Inn hou ’n 30km outride (off-road) vir almal wat hou van...

Amanda Bekker
Sep 8, 20251 min read


Gimmie-leerders leer uit die veld: Landbouvereniging besoek plaas in Rysmierbult
🐄🌾🐄🌾🐄🌾🐄🌾🐄🌾 Die Gimmie-landbouvereniging het onlangs ‘n praktiese uitstappie aangepak na een van die plaaslike boere in die...

Yolandi Botes
May 9, 20251 min read
bottom of page
