top of page
The Gazette
Search


Volkies-skuts wys hul staal by SA-kampioenskappe
🎯 🏅🎯 🏅🎯 🏅🎯 🏅🎯 🏅 Hoër Volkskool Potchefstroom is trots op hul talentvolle skyfskietspan wat onlangs Noordwes by die Suid-Afrikaanse Skyfskietkampioenskappe in Nylstroom verteenwoordig het. Image: Volkies Potch Die span het uitstaande dissipline, fokus en spanwerk getoon, eienskappe wat elke Volkie-skut se harde werk en toewyding weerspieël. Hulle het nie net hul eie skool met trots verteenwoordig nie, maar ook die hele Noordwes-provinsie met eer op die nasionale verh

Yolandi Botes
Oct 202 min read


Laerskool La Hoff: Hoffies Gekies vir Noordwes Karate
Laerskool La Hoff vier nog ’n hoogtepunt met ’n groep talentvolle karatekas wat gekies is om Noordwes te verteenwoordig tydens die...

Yolandi Botes
Jul 252 min read
bottom of page





