top of page
The Gazette
Search


Saints Soccer Tournament beloof opwindende middag vol aksie en spanpret!
⚽️ 💙⚽️ 💙⚽️ 💙⚽️ 💙⚽️ 💙 Saints Christian School Potchefstroom maak weer gereed vir een van die gewildste sporthoogtepunte op hul kalender – die Saints Soccer Tournament! Die geleentheid vind plaas op Saterdag, 25 Oktober vanaf 13:00 tot 17:00 op die skool se Astro-veld. Image: Saints Christian School Hierdie jaar is dit die o/11 dogterspanne wat die kollig gaan steel met hul energie, vasberadenheid en spanwerk. Die toernooi beloof om propvol opwinding, sportmangees en...

Yolandi Botes
Oct 202 min read
bottom of page





