top of page
The Gazette
Search


Gimmie-Elegansie: Tanja Dercksen Wen SARIE se Matriekafskeidrok-kompetisie!
Potchefstroom Gimnasium het nog 'n rede om breëbors te staan. Tanja Dercksen, 'n oud-Gimmie van die matriekklas van 2025, is amptelik aangewys as die nasionale wenner van SARIE Tydskrif se gesogte Matriekafskeidrok-kompetisie vir 2025. Image: Potchefstroom Gimnasium In 'n kompetisie waar honderde matrikulante van regoor Suid-Afrika hul mooiste skeppings inskryf, het Tanja se asemrowende rooi rok die oog van die beoordelaars en die publiek gevang. Haar keuse van kleur, styl en

Yolandi Botes
Jan 131 min read


SARIE soek die mooiste matriekafskeidrok van 2025
👗✨👗✨👗✨👗✨👗✨👗✨ Met matriekafskeidseisoen in volle swang, het die tydskrif SARIE weer hul gewilde kompetisie, Matriekafskeidrok van die Jaar, van stapel gestuur. Die kompetisie gee jong dames van regoor Suid-Afrika die kans om hul unieke styl, selfvertroue en kreatiwiteit te deel. Image: https://matriekrok.sarie.com/ SARIE nooi matrikulante uit om hul matriekafskeidrokke in te stuur, of dit nou elegant, kleurvol, modern of klassiek is. Elke rok weerspieël die draer se pers

Yolandi Botes
Oct 17, 20252 min read
bottom of page
