top of page
The Gazette
Search


Westvalia Steakout Manne-Aand beloof groot pret in Klerksdorp - 24 Oktober
Die Grizzlies Rugbyfonds gaan die kole behoorlik warm maak op Vrydag, 24 Oktober 2025, met hul jaarlikse Wesvalia Steakout Manne-Aand by, Hoërskool Wesvalia, 124 Readmanstraat, Wilkoppies, Klerksdorp. Dis nie sommer net ’n braai nie, dis ’n volle “manne-ervaring” met musiek, kos, pryse en natuurlik, ’n lekker gesellige gees. ’n Fees vir vleisliefhebbers Vir R8 000 per staanplek kry ’n span van tien manne ’n “Ribeye” vleissnit met bykosse, ’n bottel brandewyn of whiskey, ’n pa

Amanda Bekker
Oct 142 min read
bottom of page





