top of page
The Gazette
Search


Laerskool Stilfontein se o/9A-Rugbyspan Gekroon as Noordwes-Kampioene
Grote opwinding heers in Stilfontein nadat Laerskool Stilfontein se onder 9A-rugbyspan die afgelope naweek as die amptelike wenners van die Noordwes-finaal uit die stryd getree het. Foto: Laerskool Stilfontein Die span het die boonste posisie op die amptelike provinsiale ranglys beklink om as die 2026-streekskampioene gekroon te word. Die bereiking van hierdie provinsiale titel word allerweë beskou as ’n uitstekende prestasie vir die skool se junior rugby-ontwikkelingsprogram

Yolandi Botes
8 hours ago1 min read


Voete gaan skoffel op Stilfontein vir ’n goeie saak
Die Klerksdorp Lions is weer besig met groot planne om die gemeenskap te ondersteun. Dié plaaslike omgeegroep reël ’n lekker Boere-dans wat eersdaags op Stilfontein gaan plaasvind. Die doel van die aand is om fondse in te samel sodat hulle kan voortgaan met hul deurlopende opheffingswerk in die omgewing. Die Pomp gaan die musiek maak Mense wat lief is vir dans kan maar klaarmaak vir goeie vermaak. Die bekende kunstenaar "Die Pomp" gaan self agter die mikrofoon inskuif om te s

Amanda Bekker
May 152 min read
bottom of page
