top of page
The Gazette
Search


Potch maak gereed vir wyn en burgers - 18 November
Potchefstroom se wynliefhebbers kan maar begin plan maak vir ’n aand vol wyn, lag en goeie geselskap. Suidsentrum Wine Affairs bring Jakkalsvlei Private Cellar se wynproe na die Snowflake Venue op 18 November 2025. En ja, dit klink na net die tipe aand wat Potch nodig het ná ’n lang jaar. Wat om te verwag Vir R200 per persoon kry gaste nie net ’n wynproe nie, maar ook ’n burger ingesluit, want niemand proe wyn op ’n leë maag nie. Die proe word aangebied deur Louis van der Rie

Amanda Bekker
3 days ago2 min read
bottom of page





