top of page
The Gazette
Search


Klerksdorp se Top-Presteerders: Wesvalia en Schoonspruit Skitter met 100%!
In 'n jaar waar akademiese uitdagins groot was, het twee skole in Klerksdorp bo die res uitgestyg om 'n geskiedkundige mylpaal te bereik. Hoërskool Wesvalia en Hoërskool Schoonspruit is amptelik die enigste twee hoërskole in die stad wat 'n 100% matriek-slaagsyfer vir die klas van 2025 behaal het. Image: Hoërskool Wesvalia Hierdie uitsonderlike prestasie onderstreep die hoë standaard van onderwys in die streek en die onwrikbare toewyding van sowel leerders as personeel. 'n Ge

Yolandi Botes
4 hours ago2 min read
bottom of page





