top of page
The Gazette
Search


Koepel Trap Fees bring weer bietjie stof en baie smiles Potchefstroom toe - 29 November
Die Koepel Trap Fees maak weer sy opwagting op Saterdag 29 November 2025 by Venterskroon Inn, net buite Potchefstroom. Dis een van daai events waar mense met fietse, kinders, honde, coolerboxes en ‘n goeie humeur opdaag, al weet almal teen die eerste bult gaan iemand dink “hoekom doen ek hierdie aan myself?” Die drie roetes Deelnemers kan kies tussen 87 km (R380), 52 km (R320) of 21 km (R260). Dit maak nie saak watter afstand iemand aanpak nie, almal kry die voorreg om die Ko

Amanda Bekker
Nov 19, 20252 min read
bottom of page





