top of page
The Gazette
Search


Volkie-Hokkie Gala 2025: ân Aand van Styl, Trots en Toekennings!
â¨đđâ¨đđâ¨đđâ¨đđ Die Volkie-hokkie erkenningsfunksie vir 2025 was niks minder as ân skitterende aand vol trots, glimlagte en goud nie. Spelers, afrigters, ouers en ondersteuners het saam gekom om ân ongelooflike seisoen af te sluit en hulde te bring aan uitmuntende prestasies en toewyding op Ên van die veld af. Met ân perfekte kombinasie van styl en sport, het die funksie 'n glansgeleentheid geword wat die passie vir hokkie en die Volkie-gees ten volle vasvang. Image: Vol

Yolandi Botes
Nov 6, 20251 min read
Â
Â
Â
bottom of page
