top of page
The Gazette
Search


Volkie-swemmers Skitter by Interprovinsiale Gala
Hoërskool Volkskool Potchefstroom se swemmers het die Noordwes-span op ’n ongekende vlak verteenwoordig tydens die onlangse Interprovinsiale Gala. Francois Goosen was in ’n klas van sy eie en het die water laat kook met drie goue medaljes. Image: Hoërskool Volkskool Potchefstroom Sy vertoning was histories aangesien hy nuwe interprovinsiale rekords opgestel het in beide die 100m en 200m vryslag-items. Benewens hierdie prestasies, het hy ook goud in die 100m borsslag en ’n bro

Yolandi Botes
Feb 31 min read
bottom of page
