top of page
The Gazette
Search


Wessie-krieket: Tweede Span Triomfeer in Vereeniging
By Hoërskool Wesvalia is dit duidelik dat uitnemendheid nie net tot die eerstespanne beperk is nie, maar regdeur die skool se krieketstrukture vloei. Die tweede span het onlangs hul staal gewys tydens ’n vriendskaplike kragmeting teen Hoërskool Overvaal in Vereeniging. Image: Hoërskool Wesvalia Deur as ’n hegte eenheid saam te werk, het die Wessies bewys dat die skool se reserwebank oor die nodige diepte en talent beskik om enige uitdaging met selfvertroue die hoof te bied. U

Yolandi Botes
Feb 31 min read


Wessies Vier Krieketglorie by Gimmiefees Toernooi
🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏 Dis nie net somer wat warm raak nie, Wessie-krieket is aan die brand! Hoërskool Wesvalia se 1ste krieketspan het ‘n indrukwekkende oorwinning behaal by die Jansen Gimmiefees Kriekettoernooi, waar hulle Durbanville High met 73 lopies uitgestof het. Image: Hoërskool Wesvalia Met sterk spel, slim strategie en ystergees het die span hul teenstanders oortref en hul merk gemaak op die toernooi. 🌟 Sterre van die Dag Twee spelers het besonder uitgestaan en i

Yolandi Botes
Oct 14, 20252 min read
bottom of page
