top of page
The Gazette
Search


‘n Dag vol plaaspret in Carletonville - 29 November
Wonderfontein Voere/Feeds in Carletonville hou weer sy jaarlikse Wonderfontein Plaasfees op Saterdag, 29 November 2025 van 08:00 tot 17:00. Dis een van daai lekker dorp-feeste waar almal van die omgewing opdaag, kinders, oumas, tannies met koeksisters en ouens wat sommer net vir die biertent kom. Vir die kinders – spring, ry en lag Die jongspan gaan nie eers tyd hê om te vra “hoe lank nog?” nie. Daar’s springkastele wat wag vir daai energie, en vir die meer avontuurlustiges i

Amanda Bekker
2 days ago2 min read
bottom of page





