The Go To Guy het gesels met mnr. Heyns, skoolhoof van M.L Fick
๐ Dis weer tyd vir opwinding op die veld!
Na โn kragtige uitstappie deur Laerskool Baillie Park se leerders, is dit nou Laerskool M.L Fick se beurt om trots te wees!
๐๏ธ The Go To Guy het gesels met mnr. Heyns, skoolhoof van M.L Fick, wat bevestig het dat hul rugbyleerders hierdie naweek saam met Potch Dorp die veld gaan betree vir โn oomblik wat hulle nooit sal vergeet nie.
๐ฃ Kom moedig hulle aan en beleef die ware gees van plaaslike rugby โ daarโs iets groot om na uit te sien!
๐
Program vir Saterdag 14 Junie โ Piet Bosman Park:
๐ 12:30 โ Derde Span vs. Teenstander nog te bevestig
๐ 14:00 โ Tweede Span vs. Klerksdorp 2
๐ 15:45 โ Eerste Span vs. Klerksdorp 1
๐๏ธ R20 per persoon toegang
๐ Kombuis & kroeg beskikbaar
๐ซ Geen eie alkohol of koelbokse toegelaat nie
Potchefstroom Dorp Rugbyklub
Laerskool M.L. Fick
#TheGoToGuy #potchgazette #stroomstories #potchefstroom #tgtgstories #potchdorp #rugby #mlfick #dorprugby #junie2025 #ietsGrootKom





