Tutor gesoek wiskunde Gr11 one on one klas
Ek is op soek na tutor wat vir meisie in Gr 11 wat weekliks klas kan gee by die koshuis verkieslik ń dame aangesien dit ń meisies koshuis is. Moet goeie oordrag vermoë beskik. Goeie wiskude vaardigheid hê.
Epos na Lsteenekamp@outlook.com indien jy belangstel.








.jpeg)
