top of page

The Gazette

Armand Hofmeyr Kuier by Koper Kraal - 28 Junie

Potchefstroom kry 'n bietjie ekstra jol by Koper Kraal wanneer Armand Hofmeyr op 28 Junie 2025 sy kitaar en lekker tunes uitpak. Die plek is Koper Kraal, net buite Potch op Wilgeboom AH, en dit gaan nie 'n event wees wat jy wil mis nie.


Wat kos dit?

Dis net R100 per persoon om in te kom en jou deel van die lekker vibes te kry. Bring sommer die hele klomp saam, kinders, oumas, oupas, vriende, almal welkom!


Wat om te verwag

Armand is nie sommer net 'n ou wat op die verhoog klim nie. Hy sit sy hart in elke show en dit wys. Sy musiek is 'n lekker mengsel van sy eie goed en covers wat almal ken. Dis nie net ‘n show nie, dis ‘n kuier, hy maak seker almal kry hul voete aan die gang.


Bietjie ekstra geselskap en kos

Jy kan jou honger wegwerk met pizza en toebroodjies, en daar gaan groot vure wees om om te kuier. So vat jou warm trui en kom maak dit ‘n jol!

So, as jy moeg is vir Netflix en chill, kom join vir ‘n regte Potch jol. Armand Hofmeyr wag daar met sy kitaar en ‘n smile.

ree

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: theguy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
WhatsApp Image 2024-07-19 at 12.28.51.jpeg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
Untitled design (23).png
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
414474461_779812977493972_2731317494775231884_n.jpg
360157162_763917828863271_4926442861230007361_n.jpg
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page