Callies Koor Gaan Goud by De Arte Eisteddfod
- Yolandi Botes

- Jul 31
- 2 min read
Die Callies Koor van Hoërskool Carletonville het onlangs weer hul merk gemaak tydens die De Arte Eisteddfod, wat by Laerskool Losberg aangebied is. Die openingsaand het met energie afgeskop en was gevul met ongelooflike talent van verskeie vokale groepe en skole se kore, maar dit was die Callies wat wéér uitgestaan het.

Vir die tweede jaar in ’n ry het die koor hul sangvernuf en samehorigheid ten toon gestel en ’n uitsonderlike 85% behaal. Hierdie uitstekende prestasie het hulle ’n welverdiende Goud-sertifikaat besorg,’n bewys van hul harde werk en passie vir musiek.Met só ’n suksesvolle begin is dit duidelik dat die kultuurseisoen by Callies vol belofte is. Baie geluk, Callies Koor, julle maak ons ongelooflik trots!
Deel Jou Storie
Het jy ’n sport- of kultuurhoogtepunt wat jy met die gemeenskap wil deel? The Go-To Guy se joernalistieke span is hier om dit wyer te vertel. Ons vertel jou storie.
Oor The Go-To Guy
www.thegotoguy.co.za en www.potchefstroom.com is jou digitale inligtingsentrum met meer as 75,000 maandelikse bladsybesoeke. Ons dek plaaslike nuus, sport en skole via The Gazette, en bied ’n aktiewe besigheidsgids met meer as 2,500 ondernemings en ’n uiters gewilde gebeurteniskalender.
Met ons groeiende sosiale media-platforms, Facebook (77,000+ volgers) en TikTok (2 miljoen kyke), help ons om plaaslike stories verder te neem as ooit.
Ons vertel jou stories.
The Go-To Guy Kommersiële Pakkette
Herhalende Pakkette – ’n Tuiste vir jou Besigheid
Business Card Standard (Gratis): Basiese besigheidslys.
Business Card Plus (R50 p.m.): Verifikasie en ’n uitgebreide profiel.
Maandelikse Bemarkingspakkette
Starter Package (R499 p.m.): Webbie Page, Gazette-profiel, 1 gratis gebeurtenislysing, en Facebook-boosts.
Growth Package (R1,499 p.m.): Meer advertensie-ure, eie rekeningbestuurder en navorsingsfunksies.
Premium Package (R4,499 p.m.): Alles-insluitende bemarking, video-inhoud, strategiese promosie en live onderhoude.
Addisionele Dienste
Sosiale media bestuur, Google Ads, TikTok-promosies.
Eenmalige Opsies
Video-advertensies vanaf R2,000, vertoonadvertensies vir R750, en One Hit Gazette-artikels vanaf R1,200.









Comments