top of page

The Gazette

Die Goue 100 Finale: ’n Muntstuk wat harte én geskiedenis vasvang

Dit was letterlik ’n goue jaar vir versamelaars en beleggers. Sedert die eerste

Afrikaans is 100-herdenkingsmunte vroeër vanjaar onthul is, het die belangstelling

rondom hierdie unieke erfenisstukke net gegroei.


Beeld (Verskaf): Fanie Nel
Beeld (Verskaf): Fanie Nel

Wat begin het as ’n viering van ’n eeu van Afrikaans as amptelike taal, het vinnig

ontwikkel in een van die mees opwindende suksesverhale in Suid-Afrikaanse

numismatiek.

’n Blink Belegging – Afrimunte Styg Saam met Edelmetaalpryse

Die beperkte Afrimunt-versameling, gemaak uit goud, silwer en brons, het ’n merkwaardige styging in waarde getoon, wat die wêreldwye groei in edelmetaalpryse weerspieël. Oor die afgelope ses maande het goud met 16% gestyg, terwyl silwer met ’n verstommende 41% gespring het. Munteienaars is in hul noppies.


“Dit is nie net ’n belegging nie, dit is om ’n stukkie geskiedenis te besit,” vertel een van die eerste versamelaars trots terwyl hy sy goue AfriKoin blink poets.

Die Goue 100 Finale – ’n Rekordbrekende Veiling in die Maak

Die eksklusiewe reeks van slegs 100 goue munte is vroeg in die jaar vinnig deur gretige beleggers en versamelaars opgekoop. Nou val die kollig op Die Groot Nommer - Munt #100, die laaste en mees gesogte stuk in die reeks. Hierdie munt sal op 15 November onder die hamer gaan tydens ’n privaat veiling, aangebied in samewerking met Laeveld Agrochem, en saamvallend met die Afrikaans is Groot konsertreeks.


Voorbiebod is reeds oop via Bassanis Auction House, en die spanning bou op. Sal Die Goue 100 Finale ’n rekordprys vir ’n 1 oz goue munt haal?


Herleef die Magie van Afrikaans is Groot – ’n Eeufees om te Onthou

As die massiewe skares wat die SunBet Arena vir die Afrikaans is 100 Groot konsert gevul het enige aanduiding is, kan die entoesiasme vir hierdie kulturele skatstuk dalk weer geskiedenis maak. Vir diegene wat nie ’n goue uitgawe kon bemagtig nie, is daar steeds ’n beperkte hoeveelheid silwer- en bronsmunte beskikbaar vir voorafbestelling by www.afrikaansis100.co.za, www.wowbuy.co.za en by die naweek se Afrikaans is Groot konserte vir die wat dit bywoon.


Moenie jou kans mis om geskiedenis te sien gebeur,of self deel daarvan te word nie.


Plaas jou bod vir Munt #100 hier:

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: theguy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
WhatsApp Image 2024-07-19 at 12.28.51.jpeg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
Untitled design (23).png
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
414474461_779812977493972_2731317494775231884_n.jpg
360157162_763917828863271_4926442861230007361_n.jpg
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page