Hoërskool Carletonville - Matriek Dux-Leerder 2025: Morné Ainsley
- Yolandi Botes

- Nov 13
- 1 min read
🎓 🎉📍 🎓 🎉📍 🎓 🎉📍
Met 'n indrukwekkende gemiddeld van 79,1%, het Morné Ainsley die Dux-leerder van die matriekklas van 2025 geword, ’n ongelooflike prestasie wat akademiese uitnemendheid én sportprestasie op nasionale vlak kombineer.

🏅 Akademiese Toekennings
Silwer Akademiese Erepenning
Erekleure – Akademie
Beste prestasies in:• Afrikaans Huistaal (81%)• Engels Eerste Addisionele Taal (80,7%) • Wiskunde (78%)• RTT (76,3%)• Rekeningkunde (78,3%)• Besigheidstudies (74,7%)
🏉 Sportiewe Uitnemendheid
Ereleure Rugby:• Goue Leeus Middelskole wenners• SDC Noordvaal wenners• Wesrand Streekspan (Rhino Week)
Erekleure Krieket: 4 jaar in 1ste span
Erekleure VRL: Hoofseun
Sertifikaat vir Atletiek – Deelname aan D2
Prestasietoekenning vir Rugby (twee jaar in 1ste span)
Morné is nie net 'n akademiese krag nie, maar ook ’n voorbeeld van toewyding, balans en leierskap. Sy prestasies dien as inspirasie vir elke leerder wat streef na volronde sukses.
💚 Baie geluk, Morné!
🎓 🎉📍 🎓 🎉📍 🎓 🎉📍









Comments