top of page
The Gazette
Search


Tokkie Akademie: Beplanning Vir 'n Briljante Toekoms Begin Nou
🌟📚🌟📚🌟📚🌟📚🌟📚 By Laerskool Mooirivier is leer nooit met vakansie nie, en ons onderwysers ook nie! Hierdie week het ons opvoeders ’n inspirerende akademiese bosberaad gehou, en dis duidelik: 2026 gaan ’n jaar van groei, innovasie en geleenthede wees. Image: Laerskool Mooirivier Vooruit Beplan, Sukses Bou Onder die boomtoppe en tussen idees wat vrylik gevloei het, het ons personeel saamgekom om strategies te beplan vir ’n akademiese jaar wat werklik uitstaande sal wees.

Yolandi Botes
Nov 191 min read


Hoërskool Carletonville - Matriek Dux-Leerder 2025: Morné Ainsley
🎓 🎉📍 🎓 🎉📍 🎓 🎉📍 Met 'n indrukwekkende gemiddeld van 79,1%, het Morné Ainsley die Dux-leerder van die matriekklas van 2025 geword, ’n ongelooflike prestasie wat akademiese uitnemendheid én sportprestasie op nasionale vlak kombineer. Image: Hoërskool Carletonville 🏅 Akademiese Toekennings Silwer Akademiese Erepenning Erekleure – Akademie Beste prestasies in:• Afrikaans Huistaal (81%)• Engels Eerste Addisionele Taal (80,7%) • Wiskunde (78%)• RTT (76,3%)• Rekeningkunde (

Yolandi Botes
Nov 131 min read


Die Wilge Hoërskool vier top akademiese presteerders
🎓🎓🎓🎓🎓🎓🎓🎓🎓🎓 Die Wilge Hoërskool het met trots hul top akademiese presteerders vir die derde kwartaal van 2025 aangekondig. Hierdie leerders het deur harde werk, deursettingsvermoë en toewyding uitgestaan in hul akademiese prestasies. Image: Die Wilge Hoërskool Die skool vier hul uitmuntende werk en herinner elke leerder daaraan dat sukses nie net in punte gemeet word nie, maar ook in die geloof in eie drome en potensiaal. Soos Eleanor Roosevelt dit stel: “The future

Yolandi Botes
Oct 232 min read


Gimmies Blink Uit by NWU GEEXPO 2025!
🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌟 Potchefstroom Gimnasium is ongelooflik trots op vier van ons uitmuntende leerders wat onlangs aan die NWU se GEEXPO in Vanderbijlpark deelgeneem het. Hierdie akademiese geleentheid, aangebied deur die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe, het leerders van vyftien skole bymekaar gebring – en ons Gimmies het behoorlik hul merk gemaak! Image: Potchefstroom Gimnasium 🎉 Uitslae: 🏅 Gaiton Makousa – 1ste plek in die Graad 12 PAT-kompetisie 🏅 Ricus Jansen v

Yolandi Botes
Oct 212 min read


Ferdie-ster Skitter Nasionaal in Beeld-opstelkompetisie!
🏅✍📚🏅✍📚🏅✍📚 Hoërskool Ferdinand Postma is ongelooflik trots op El-Chanté, wat pas die 4de plek nasionaal verower het in die gesogte...

Yolandi Botes
Oct 62 min read


Platinum by RACA: Lynri Rossouw skitter as redenaar
🌟🎤🌟🎤🌟🎤🌟🎤🌟🎤🌟🎤 Hoërskool Carletonville is trots om Lynri Rossouw (Gr. 11) te vier, wat ’n Platinum-toekenning vir redenaars by...

Yolandi Botes
Sep 152 min read


SPELLING BEE – Distriksfinaal
Keketso Khumalo en Rebabaletswe Mofokeng het Hoërskool Carletonville met trots verteenwoordig tydens die Distriksfinaal van die Spelling...

Yolandi Botes
Aug 151 min read
bottom of page





