Laerskool M.L. Fick Huissport: Beste Presteerders
- Yolandi Botes

- 2 days ago
- 1 min read
Baie geluk aan die atlete van Laerskool M.L. Fick wat as die uitblinkers van die onlangse huissport-byeenkoms aangewys is. Die Victor en Victrix Ludorum-titels is toegeken aan die atlete wat die hoogste totale punte vir hul beste drie items volgens die APE-tabel behaal het.

Senior Presteerders
Die top-atlete in die senior afdeling het uitstekende punte behaal:
Senior Victrix Ludorum: Caitlyn Snyman (o/13) – 1880 punte.
Senior Victor Ludorum: Malan Marias (o/13) – 2040 punte.

Image: Laerskool M.L. Fick
Junior Presteerders
Die juniors het ook hul staal gewys met die volgende prestasies:
Junior Victrix Ludorum: Zané Welgemoed (o/8) – 1110 punte.
Junior Victor Ludorum: Caleb Smith (o/8) – 1010 punte.









Comments